[Opsomming]
Deur die verhaal van hoe God Gideon se 300 krygers gebruik het om 135 000 vyande te verslaan en die verhaal van hoe Josua Jerigo verower het deur om dit te marsjeer en te skree, kan ons sien dat oral waar daar gehoorsaamheid aan God se woord is, daar ook wonderwerke is.
Na die tyd van die Vader en van die Seun, in hierdie tyd van die Heilige Gees, diegene wat die woorde van Christus Ansanghong en God die Moeder volg, “Verkondig die evangelie aan al die nasies. Wees verenig in liefde,” met ʼn gehoorsame hart, sal wonderwerke aanskou.
Deur jou hardkoppigheid en onbekeerlike hart is jy besig om toorn teen jouself op te stapel op die dag van toorn, wanneer die regverdige oordeel van God geopenbaar sal word. “Hy sal elkeen beloon volgens sy dade:” Romeine 2:5–6
Hy sê toe vir hulle: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die hele mensdom. Wie tot geloof gekom het en gedoop is, sal verlos word; maar wie nie tot geloof gekom het nie, sal veroordeel word.” Markus 16:15–16
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid