Magtige God, Ewige Vader, het na hierdie aarde gekom, is gekruisig en het die bespotting, minagting en vervolging deur tallose mense verduur. Hy het egter dit alles in stilte verduur sodat Hy sy ware volk kon vind, vir al hulle sondes versoening kon doen en hulle kon red.
In die proses om hemelse kinders te red, het Jesus by Sy eerste koms, Christus Ansanghong by Sy tweede koms, en Hemelse Moeder Jerusalem almal in die vlees na hierdie aarde gekom. Volgens profesie sluit hierdie pad onvermydelik die dae van hartseer in, gevolg deur die dae van vreugde wanneer heerlikheid ontvang word. In lyn met hierdie belofte word die heerlikheid van God die Moeder, wat nou die Kerk van God lei, oor die hele wêreld geopenbaar.
Jesus het hulle geantwoord: “Baie goeie dade van die Vader het Ek aan julle gewys. Oor watter een van daardie dade wil julle My stenig?” Die Jode het Hom geantwoord: “Dit is nie oor ʼn goeie daad dat ons jou wil stenig nie, maar oor godslastering, en omdat jy, wat net ʼn mens is, jouself God maak. “ Johannes 10:32–33
Jou son sal nie weer ondergaan nie, en jou maan sal nie verdof nie; want die Here sal vir jou ʼn ewige lig wees, en jou routyd sal verby wees. Jesaja 60:20
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea 
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid