Die evangelie van die Kerk van God, wat in ʼnklein plek soos Markus se bovertrek begin het, het gegroei onder die seën en leiding van God Ansanghong en God die Moeder en het nou ʼnglobale kerk geword wat die evangelie oor die hele wêreld versprei het.
As ons ons oorgee aan gedagtes en ʼnlewe wat teen die wil van God is, kan ons nooit voorspoedig wees nie. Die Israeliete het gesondig deur aan God se krag te twyfel, selfs nadat hulle Sy talle wonderwerke aanskou het, maar as ons God waardeer wat ons altyd help, sal ons oorvloedige seëninge ontvang.
“As jy jou maar met Hom versoen, sal jy daardeur vrede hê; dan sal die goeie weer na jou toe kom. Aanvaar tog die onderrig uit sy mond, en hou sy woorde in jou hart. As jy terugkeer na die Almagtige, sal jy herbou word – as jy onreg uit jou tent verwyder. Gooi gouderts in die stof, goud van Ofir tussen die rotse van die spruite. Dan sal die Almagtige jou gouderts en uitgesoekte silwer vir jou wees.” Job 22:21–25
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid