Die Wederkoms Christus Ahnsahnghong het in die Vlees Gekom Volgens die Profesie van die Bybel Ons kan slegs gered word deur Christus te ontvang wat op die wolke kom voor die oordeel deur vuur.
Deur die profesie en vervulling van Jesus, word dit duidelik dat die wolke nie na letterlike wolke in die lug verwys nie, maar ʼn Bybelse gelykenis is wat die vlees simboliseer.
Die rede waarom sy tweede koms in die vlees geprofeteer is as op die wolke, is omdat net soos wolke die sonlig bedek, bedek die vlees die lig van God se heerlikheid, en net soos alles herleef deur die reën uit die wolke, kom God in die vlees en red die mensdom deur die woorde van die water van die lewe.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid