Baie mense in die wêreld maak nie voorbereidings vir die ewige wêreld nie, en dink dat hierdie wêreld hulle alles is.
Op die oomblik dat hulle die dood in die gesig staar, sal hulle verdwaal in wanhoop en sal hulle onderworpe wees aan die straf van die hel by God se oordeel.
As ons die ewige heerlikheid in die koninkryk van die hemel wil geniet sonder om vir ewig in die hel te ly, moet ons elke dag kyk of ons in ooreenstemming met die leringe van God Ansanghong en Hemelse Moeder leef of nie, en alles doen in ons vermoë om op ʼnmanier te leef wat waardig is van die koninkryk van die hemele.
En net soos dit bestem is vir mense om slegs een maal te sterf, en daarna kom die oordeel, Hebreërs 9:27
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid