Woorde is baie belangrik in ons gesin, in die wêreld en in ons geloofslewe.
In die boek Genesis het Satan Adam en Eva met net
ʼn woord tot die dood gelei, en die rower wat saam met
Jesus gekruisig is, is deur sy genadige woorde gered.
As burgers van die koninkryk van die hemel,
moet die kinders van die lig genadig optree en
die heerlikheid van God vertoon deur nederig en heilig te wees.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid